default image

Andre (SA)

Ek het jou ontmoet die oggend by Doxa toe jy daar sou praat, maar het toe net opnames gemaak. Jy het ook vir my leesstof gegee wat ek nou al ‘n geruime tyd mee besig is. Ek wil net vir jou dankie sê vir dit wat jy deurgee, ek kan nie vir jou sê wat dit vir my beteken nie. Ek praat baie met groepe ens. en jy moet net weet dat die waarhede wat jy oopbreek vind fenomenale inslag in mense se lewens. Jy weet mos hoe dit werk: ek lees dit, dit gryp my, die Gees sit nog by, dit pluk my na ʼn nuwe diepte in die Geeswaarhede, dan leer ek weer ander! Ek self is nog goed besig met dit, wat ʼn voorreg! Nogmaals dankie, en GROOT asb. laat weet wanneer jy weer na Pretoria toe kom, ek sal so graag jou beter wil leer ken. Ek is ook uitverkoop aan Sy Woord, hoe AWESOME is Hy nie?

Andre Pretoria, South Africa November 15, 2015

Leave a Reply

Your email address will not be published.