default image

Chris (Saudi Arabia)

Ek is so verheug toe Karin vir my ‘n tyd gelede gesê het dat jy terug is in die bediening. Die Here het jou op sy hart Francois, het altyd gehad en sal altyd hê. Kyk maar net wat jy vir my in die vreemde doen. Hoe sou jy ooit weet dat ‘n bandjie van ‘n preek uit 1986 in 2009 iets vir iemand in Saoedi Arabië sou beteken? Nie in jou wildste drome nie—maar ons Here is getrou en regverdig en hy seën die werk van jou hande! Ek bid dat Jesus jou bediening sal vermenigvuldig en seën soos jy nie ooit kan indink nie. Blessings op jou en jou gesin!

Chris Saoedi Arabië November 15, 2015

One Response

Leave a Reply

Your email address will not be published.