default image

Lorenne Olivier (SA)

Dit gaan BAIE goed met ons hier in Malmesbury! Elke keer as ek vir ‘n vriendin ‘n mail stuur, het ek nie genoeg uitroeptekens om oor te dra hoe opgewonde ons is oor wie ons in Christus is, en wie Hy in ons is nie!! In elke mail skryf ek hoe ons NOU ‘n openbaring gekry het! En saam met die serafs wil ons oor elke ietsie wat ons van Hom besef, sê “Heilig, heilig”!!!

Lorenne Olivier Malmesbury, Suid-Afrika November 15, 2015

Leave a Reply

Your email address will not be published.