default image

Naomi Hayward Testimony

My hele lewe en die aanskoue van my bestaan vorentoe van dag by dag, het oombliklik verander toe my geestes oe oop gegaan het met n nuwe denkwyse dat ek in n soomlose eenheid in Hom Jesus Christus ingeweef is. Die sleutels vd Koninkryk het binne my begin klinkel soos klokkies en het net nog nie opgehou nie. Openbarings op openbarings, maar daar is teenkanting, maar Hy gee wysheid. Ek geniet my Mirror Studie bybel, dis soos nuwe klere wat ek aanpas en sommer aanhou.

Naomi Hayward February 14, 2019